“Covid het die toekoms baie vinniger nader gebring”

‘n Toekomskundige raai mense aan om hul entrepreneuriese vaardighede in 2022 te slyp.

JOHANNESBURG – Met die aanbreek van ’n nuwe jaar is daar baie vrae oor wat die volgende 12 maande inhou.

Pieter Geldenhuys is die direkteur van die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovering aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool.

Hy sê die impak van die Covid-19-pandemie gaan nog lank gevoel word, maar die digitale verandering wat dit meebring, bied talle geleenthede vir diegene wat op hulle voete kan dink.

eNuus het gaan hoor wat kykers in 2022 kan verwag.

Source
eNuus

Paid Content