1 000 marathons in 1 000 dae vir liefdadigheid

Rupert van Vuuren wil bewusmaking kweek vir die lot van gestremde kinders.

PRETORIA - 'n Pretorianer het 'n unieke uitdaging aangepak om bewusmaking te kweek vir 'n stigting wat ouers met gestremde kinders bystaan.

Rupert van Vuuren wil 'n duisend marathons in 'n duisend dae voltooi ten bate van die Brain Child Fund-stigting.

Source
eNuus