12 to 17-jariges kan nou inent teen Covid-19

Talle tieners het sommer op dag een al in die ry gestaan om teen Covid-19 ingeënt te word.

JOHANNESBURG - Kinders tussen die ouderdom van 12 en 17 kan nou teen Covid-19 ingeënt word.

Die registrasieproses vir dié ouderdomsgroep het geopen.

Hulle gaan voorlopig net een dosis van die Pfizer-entstof ontvang.

Source
eNuus

Paid Content