200 000 Wes-Kapenaars al vir entstof geregistreer

Vrywilligers het Maandagoggend inwoners ouer as 60 in Stellenbosch oor die entstof en die registrasieproses ingelig.

STELLENBOSCH - Suid-Afrikaners ouer as 60 sal vanaf Maandag 17 Mei teen Covid-19 ingeënt kan word.

Daar is egter kommer dat sommige nie die nodige inligting oor die entstof ontvang nie, of sukkel om aanlyn daarvoor te registreer.

Vrywilligers in die Wes-Kaap het nou ingegryp en tientalle met die proses gehelp.

Source
eNuus

Paid Content