2021-skooljaar begin

Duisende kinders landwyd wag steeds vir plek in openbare skole aan die begin van die nuwe skooljaar.

MITCHELLS PLAIN, 15 Februarie - Miljoene leerlinge het Maandag met die 2021-skooljaar by openbare skole in al nege provinsies begin, maar duisende kinders het nog nie plek in ’n skool gekry vir vanjaar nie.

In Gauteng moet bykans 1 000 leerlinge nog toelating kry en in die Wes-Kaap is die ouers van meer as 10 000 kinders nog op soek na 'n skool.

Source
eNuus

Paid Content