26 vragmotors binne 48 uur aangeval

Meer as twee dosyn vragmotors is binne 'n paar dae in Gauteng en die Vrystaat geteiken.

JOHANNESBURG - Ongeveer 26 vragmotors is binne 48 uur met petrolbomme aangeval.

Twintig vragmotors is Donderdagaand op vier Gautengse snelweë aan die brand gesteek en Saterdagaand is nog ses vragmotors naby Sasolburg in die Vrystaat met petrolbomme bestook.

Michael Appel doen verslag.

Source
eNuus

Paid Content