2700 km en vyf provinsies

'n 77-jarige ry van Pretoria tot in die Paarl met sy fiets.

PRETORIA - ʼn Pretoriase oupa het vanoggend vertrek op ʼn tog waarvoor verreweg die meeste 18-jariges sal terugdeins.

Op die ouderdom van 77 gaan Jakkie van der Colff deur vyf provinsies tot in die Wes-Kaap fietsry.

Dis om mense bewus te maak van die Voortrekkers en geld vir dié kultuurorganisasie in te samel.

Source
eNuus