37-jarige in rolstoel berei voor vir Kilimandjaro

Dié Kapenaar gaan Kilimandjaro volgende jaar bestyg om te wys met dat enigiets moontlik is met ‘n positiewe gesindheid.

KAAPSTAD - 'n Span Suid-Afrikaners van wie ledemate geamputeer is, het pas begin voorberei om Kilimandjaro in Maart uit te klim.

Tarryn Tomlinson, die sameroeper, is in 'n rolstoel, maar het nie ‘n bang haar op haar kop nie.

Hulle pak dié uitdaging om geld in te samel vir 'n kinderhuis in Tanzanië en vir Tomlinson se stigting wat getraumatiseerde kinders help.

Source
eNuus