42 Wes-Kaap skole spaar 550 miljoen liter water

Leerders deel hulle waterbesparingsraad met Nuusdag.

BISHOP LAVIS. ‘n Laerskool in Kaapstad is aangewys as die algehele wenner van die ‘My Smart Water Meter Challenge’.

Die projek is daarop gemik om waterverbruik te verminder en kinders te leer hoe om water te bespaar.

Graig-Lee Smith het daar ‘n draai gemaak.

Source
Nuusdag