80 kunstenaars verteenwoordig SA in Los Angeles

Die 25ste wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste vind hierdie week in Los Angeles plaas.

LOS ANGELES - 80 Suid-Afrikaners neem hierdie week aan die wêreldkampioenskap vir uitvoerende kunste in Los Angeles in die VSA deel.

Hulle ding mee met deelnemers uit 27 ander lande in kategorieë soos sang, dans en modelwerk.

Dié kampioenskap word beskou as die Olimpiese Spele vir die uitvoerende kunste.

Source
eNuus

Paid Content