Aanlyn klerewinkel vervaardig 6 000 maskers daagliks

Vir baie Suid-Afrikaners het 'n masker ook 'n modebykomstigheid geword.

Pretoria, 18 Mei - 'n Aanlyn klerewinkel is een van baie plaaslike besighede wat hulle sakemodel tydens die inperking moes verander.

Klerekas.com het reeds duisende gesigmaskers vervaardig.

Dié projek skep boonop werk vir mense wat andersins sonder werk sou gesit het in die grendeltyd.

Source
eNuus