Aartsbiskop-emeritus Desmond Tutu word 90

"Dis ongelooflik dat iemand soos jy deel is van ons land en erfenis."

KAAPSTAD - 'n Man van God, 'n vryheidsvegter en 'n ikoon van vrede, nederigheid en menslikheid.

Dis hoe aartsbiskop-emeritus Desmond Tutu vandeesweek bestempel is tydens 'n viering van sy lewe in die St. George-katedraal in Kaapstad.

Source
eNuus

Paid Content