Adjunkburgemeester vas vir moord op voorganger

Nyaniso Jindela en twee ander word verbind met die moord op die voormalige adjunkburgemeester van Stellenbosch, Cameron Mcako.

STELLENBOSCH - Die adjunkburgemeester van die Stellenbosch-munisipaliteit, Nyandiso Jindela, en twee ander verdagtes is in verband met die moord op ‘n voormalige adjunkburgemeester van dié dorp in hegtenis geneem.

Cameron Mcako is in 2019 in sy kroeg in Kayamandi doodgeskiet.

Source
eNuus

Paid Content