Afgetrede rekenaarspesialis word kitaarmaker

Nico Smit gebruik skrootmetaal en herwinde materiaal om kitare en ander voorwerpe te skep

KAAPSTAD - 'n Afgetrede rekenaarspesialis van Kaapstad het tydens die grendeltyd 'n nuwe passie ontdek. 

Nico Smit maak nou kitare en ander voorwerpe uit skrootmetaal.

Source
eNuus