Afrika se eerste plastiekpad

13 Augustus 2019 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Jeffreysbaai kry binnekort die vasteland se eerste plastiekpad. 

JEFFREYSBAAI - Fase een van Afrika se heel eerste plastiekpad staan einde se kant toe.

Nuusdag het in die verlede al berig oor dié eiesoortige pad wat in Jeffreysbaai gebou word.

Hoewel die pad nog lang nie voltooi is nie, is die inwoners van die dorp reeds in hulle noppies oor die projek.

Source
Nuusdag