Afrikaanse hawe vir Asiatiese kinders

Al is baie van Tanna se kinders al klaar met skool, kom loer hulle nog gereeld by hulle grootmaakma se huis in.

BLOEMFONTEIN. 'n Vrou van Bloemfontein neem al byna drie dekades lank Taiwannese en Chinese kinders onder haar vlerk.

Annalize Duarte is 'n grootmaakma vir die tientalle kinders wat sy as babatjies ingeneem het.

Die kinders se ouers werk meestal lang ure in fabrieke buite die stad.

Eugenie Gregan het by haar Afrikaans-Oosterse-huis gaan inloer.

Source
Nuusdag