Afrikaanse meisieskole tops

CENTURION - Statistieke dui daarop dat enkelgeslag-Afrikaansmedium skole selfs nog beter presteer in die matriekeksamen as ander Afrikaanse skole.

Drie van die top 20 skole wat in 2019 die meeste onderskeidings per matrikulant gekry het, was Afrikaanse meisieskole.

Source
eNuus