Al meer kinders met Covid-19 in hospitale opgeneem

Meer as 500 kinders landwyd het sedert 5 Maart 2020 aan Covid-19-verwante komplikasies gesterf.

KAAPSTAD - Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, sê as alle volwassenes teen Desember minstens een inenting teen Covid-19 ontvang het, sal die regering begin om kinders met onderliggende siektetoestande te prioritiseer.

Phaahla het vanoggend terugvoer oor die inentingsprogram aan die Nasionale Raad van Provinsies gegee.

eNuus het twee mediese kenners uitgevra oor die uitwerking wat die corona-virus op kinders het.

Source
eNuus

Paid Content