Album van hoop binnekort uitgereik

Ruhan du Toit het die opnames vir sy nuwe album by verskeie monumente landwyd gedoen.

PRETORIA - Die Afrikaanse sanger, Ruhan du Toit, beskryf sy nuwe album, wat binnekort uitgereik word, as ’n projek van hoop.

Du Toit het die album in samewerking met die liefdadigheidsorganisasie, Solidariteit Helpende Hand, aangepak.

Source
eNuus