“Almal trek swaar"

Pensioenarisse of mense wie se huishoudelike inkomste minder as R7 500 is, kan aansoek doen om tariefverligting in Kaapstad.

KAAPSTAD - Sommige inwoners van Kaapstad sê die metroraad skeep die middelklas af.

Die Stad stel R3,4-miljard se hulpverlening beskikbaar vir arm huishoudings en is ook besig met 'n veldtog om meer kliënte aan te moedig om aansoek te doen om hulp.

Maar gemeenskapsaktiviste sê diegene wat slegs 'n paar rand meer as dié inkomstekerf verdien, het ook dringend hulp nodig.

Source
eNuus

Paid Content