Antarktiese rob besoek Kaapse kus

‘n Jong luiperdrob is verlede Woensdag op Noordhoek-strand gewaar.

KAAPSTAD - Die Wes-Kaap se eerste sneeu het skaars gesmelt of nog koue is op pad.

'n Kouefront het die provinsie Maandagmiddag getref en nog een word Woensdag verwag.

Die koue weer is dalk die rede waarom 'n robspesie, wat gewoonlik in Antartika aangetref word, onlangs 'n seldsame besoek aan Kaapstad afgelê het.

Source
eNuus

Paid Content