Armbandjies help om kinders veilig te hou

Armbande met kinders se persoonlike inligting op, dien as identifikasiestelsel op van Suid-Afrika se strande.

STRANDFONTEIN - Die Identikidz-veiligheidsveldtog is reeds die afgelope paar jaar in Durban en Kaapstad aan die gang.

Oor die feestyd registreer hulle kinders by strande sodat hulle maklik gevind kan word.

Tanya Nefdt het gaan kyk hoe die program die afgelope vakansie in die Kaap verloop het.

Source
eNuus

Paid Content