Barbier beur bejaardes op met gratis haarsny

Toe Covid-19-maatreëls verslap is, het Theunis selfs 'n warm maaltyd bedien en plaaslike kustenaars genooi om bejaardes op te beur.

KAAPSTAD - 'n Barbier in Kaapstad laat die hare waai - met goeie doel.

Warren Theunis sny bejaardes se hare as deel van 'n projek om hulle van kroontjie tot toontjie te laat goed voel.

Source
eNuus

Paid Content