"Beamptes valslik beskuldig"

'n Veldtog word begin om te bepaal hoeveel vals klagte van rassisme teen polisielede ingedien word.

CENTURION - Solidariteit sê vals klagte van rassisme is teen minstens 13 polisiebeamptes ingedien.

Volgens die organisasie word dit as 'n metode gebruik om dissiplinêre optrede te probeer vryspring.

Hy het nou 'n veldtog van stapel gestuur om die omvang daarvan te bepaal.

Source
eNuus