Skeptiese inwoners van Beaufort-Wes wag om te sien of burgemeester Gayton McKenzie dienslewering in die dorp sal verbeter.
BEAUFORT-WES - Inwoners van Beaufort-Wes sê 'n swak munisipale oudituitslag is die minste van hulle bekommernisse.
Dié Karoo-dorp is een van die munisipaliteite in die Wes-Kaap wat nie skoon oudits in die ouditeur-generaal se jongste verslag ontvang het nie.
Source
eNuus