Bekendes ingespan om Suid-Afrikaners gerus te stel

Tannie Evita sê daar is niks om voor bang te wees nie wanneer jy jou Covid-19-entstof kry nie.

MALMESBURY - Wes-Kaapse gesondheidsowerhede wil so gou moontlik ouer mense - veral die in armer en landelike gebiede - inent, voor die derde Covid-19-vlaag begin.

Talle inentingsfasiliteite is reeds in dié provinsie geopen en op Malmesbury het 'n voormalige ambassadeur selfs haar inenting ontvang.

Source
eNuus

Paid Content