Bende-afpersing ontneem Bishop Lavis van vesel-internet

‘n Veselprojek sou 'n broodnodige ekonomiese en digitale hupstoot vir die gemeenskap beteken.

KAAPSTAD, WESKAAP - Meer as 'n honderd werksgeleenthede is daarmee heen en 'n gemeenskap sonder veseldraad.

Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte sou vir die eerste keer ooit toegang tot vesel-internet gehad het.

Die kontrakteur wat dit sou installeer, is vermoedelik deur 'n bende afgepers en het toe kop uitgetrek.

Source
eNuus

Paid Content