Besighede se beurtkragkopseer

Besighede wat net weer hul voete begin vind het ná streng inperkingsregulasies, moet nou beurtkrag ook te bowe kom.

JOHANNESBURG - Die eienaars van klein sake-ondernemings sê Eskom moet ophou beloftes maak wat hy nie kan nakom nie.

Hul frustrasie kook oor te midde van die jongste vlaag van beurtkrag hierdie week.

Source
eNuus

Paid Content