"Bestuurders van langafstandbusse geteiken”

Twee mense is gewond in die jongste aanvalle op Intercape-busse.

KAAPSTAD - Die busmaatskappy Intercape soek hulp van die nasionale regering om die aanvalle op hul busse te beëindig.

Hulle beweer lede van die taxibedryf is verantwoordelik vir die aanvalle.

In die jongste voorvalle is twee bestuurders vandeesweek geskiet en gewond terwyl hulle aan diens was.

Source
eNuus

Paid Content