Betogers woedend oor boer se borgtog

Betogers buite die landdroshof op Klawer beweer plaaswerkers word gereeld deur hulle werkgewers mishandel.

KLAWER - 'n Wes-Kaapse boer wat van poging tot moord op 'n plaaswerker en sy vriendin aangekla word, is op borgtog van R3 000 vrygelaat.

Die boer van Klawer het glo na 'n woordewisseling op hulle geskiet, maar niemand is gewond nie.

Source
eNuus

Paid Content