Die Robbeneiland-museum se beursfonds ken jaarliks R33 000 aan sewe studente elk toe.
KAAPSTAD - Die Robbeneiland-museum moes noodgedwonge sy jaarlikse studiebeurse vir 2021 skrap.
Dit nadat hy 'n afname van 90% in besoekersgetalle in die afgelope somervakansie beleef het.
Die museumbestuur sê die instelling kan eenvoudig nie die studiebeurse bekostig nie weens die impak wat die Covid-19-pandemie op sy geldsake gehad het.
Source
eNuus