Die Dunoon-biblioteek is ontwerp en gebou om sy talle inwoners toegang te gee tot 'n moderne leersentrum met 'n gratis internetdiens genaamd Smartcape.
DUNOON, KAAPSTAD – Byna geen deel van die samelewing is onaangeraak gelaat deur die pandemie nie.
Covid-19 het stadsbiblioteke gedwing om selfs meer innoverend te word, om boekwurms en ander klante op 'n veilige wyse ingelig te hou.
Internet- en digitale dienste is by sommige biblioteke ingestel om veral diegene wat minderbevoorreg is, te help om hul leesdors te les.
Source
eNuus