Biltong en braaivleis vir die Bokke

Plaaslike ondernemings slaan munt uit die Rugbywêreldbeker.

PRETORIA – 'n Ton biltong, 1,5 km boerewors en 9 000 liter bier. Plaaslike ondernemings dink gróót as dit kom by voorbereidings vir die Wêreldbekereindstryd. Die Bokke het immers die eerste keer in 12 jaar so ver gevorder.

Source
eNuus