Boccia-atlete: “Niks moet in jou pad staan nie”

Boccia is in 1984 as 'n Paralimpiese sport erken en word in 75 lande in die wêreld gespeel.

BOKSBURG, GAUTENG - Afrika se eerste internasionaal geakkrediteerde Boccia-kampioenskap vind in Boksburg aan die Gautengse Oosrand plaas.

Boccia, 'n sportsoort wat soortgelyk aan rolbal is, word deur rolstoelatlete met gestremdhede beoefen.

Die atlete ding mee vir 'n kans om later in 2022 aan die wêreldkampioenskap deel te neem, en daarna is die Paralimpiese Spele van 2024 in hul visier.

Source
eNuus

Paid Content