Boere moedeloos oor plaasaanvalle

Die DA sê dis nie net aanvalle wat boere se moed breek nie, maar ook grootskaalse diefstal.

KAAPSTAD - Boere leef in vrees en is moedeloos oor plaasaanvalle en diefstal.

So sê die DA, wat sy landelike veiligheidsplan in Kaapstad bekend gestel het.

Dié nasionale plan sal inskakel by die provinsiale veiligheidsplan wat onlangs van stapel gestuur is.

Source
eNuus