Boere veg terug teen plaasaanvalle

PRETORIA - Plaasaanvalle het in 2019 met 27% toegeneem, in vergelyking met die vorige jaar. 
Volgens 'n AfriForum-verslag was daar 120 meer plaasaanvalle in 2019 as in 2018.
57 mense is in 2019 vermoor, drie meer as in 2018.
 

Nuwe statistieke oor plaasmoorde en -aanvalle wys dat boere hulleself al hoe meer beveilig