Bolhuis vra om verskoning

Mike Bolhuis sê hy het diep berou oor die uitlatings en wil met ‘n bewusmakingsprojek begin sodat ander mense uit sy foute kan leer.

JOHANNESBURG - Die spesialisondersoeker Mike Bolhuis sê hy is nie 'n rassis nie.

KykNET het sy misdaadreeks summier gekanselleer weens sy rassistiese uitlatings.

MultiChoice het bevestig Bolhuis het dié week om verskoning gevra vir sy optrede maar daar is nog nie besluit of die program wel uitgesaai gaan word nie.

Source
eNuus