Burokratiese rompslomp hou vissermanne op droë grond

Kleinskaalse vissers, wie se visregte-aansoeke onsuksesvol was, meen klein ondernemings trek aan die kortste end.  

KALKBAAI, WES-KAAP - Families wat al oor geslagte heen vissers in die Wes-Kaap is, is weens burokratiese prosesse, op die punt om te sink.

Sommige kleinskaalse vissermanne sê die visregte-toekenningsproses is onregverdig en bevoordeel groter maatskappye.

Monique Mortlock het verslag gedoen uit Kalkbaai.

Source
eNuus

Paid Content