Chester as "lieflike man” geloof

Familie, vriende en oudspanmaats van Chester Williams praat met nét die hoogste lof van hom.

BELLVILLE - Chester Williams was 'n vaderfiguur vir baie jong rugbyspelers en iemand wat altyd tyd gehad het vir sy medemens.

Só het familielede, vriende en voormalige spanmaats Woensdag by 'n gedenkdiens in Kaapstad hulde gebring aan dié Boklegende.

Die regering het bevestig dat 'n spesiale provinsiale amptelike begrafnis Saterdag vir Williams op Nuweland gehou word.

 

Source
eNuus