Corona-dodetal bly styg

JOHANNESBURG - Talle Suid-Afrikaners wat in China gestrand is, neem die Suid-Afrikaanse regering kwalik dat hy hulle nie help om terug te keer huis toe nie.

Dít terwyl die dodetal weens die corona-virus daagliks styg.

Die virus het nou reeds na elke uithoek van China versprei.

Suid-Afrikaners wat in China gestrand is, verkwalik die Suid-Afrikaanse regering vir sy gebrek aan ondersteuning