Covid-19 & die Kaapstad-fietstoer: Wat jy moet weet

Die organiseerders van die toer het onder meer 'n Covid-19 toetsfasiliteit-opgerig vir fietsryers wat nie ten volle ingeënt is nie.

KAAPSTAD - Duisende fietsryers stroom na die Moederstad om Sondag aan die langverwagte Kaapstad-fietstoer deel te neem.

Die registrasieproses het reeds begin en deelnemers wat nie ten volle ingeënt is nie, moet voor die wedren vir Covid-19 getoets word.

Source
eNuus

Paid Content