Covid-19 en droogte: Wolwefontein op sy knieë

“Baie mense het vir my gesê ek boer met my hart en nie met my verstand nie.”

WOLWEFONTEIN, OOS-KAAP - Dele van die Oos-Kaap is al jare lank in die wurggreep van ’n vernietigende droogte.

Op Wolwefontein, tussen Steytlerville en Jansenville, het dit sewe jaar laas meer as 20 millimeter gereën.

Inwoners kan nie meer Eskom-krag bekostig nie en is nou van sonkrag afhanklik.

Boonop saai rukwinde en die Covid-19-pandemie ook verwoesting in dié omgewing.

Source
eNuus

Paid Content