Covid-19: Gauteng berei voor vir tweede vlaag

Die regering is van plan om nog 500 ekstra beddens beskikbaar te stel by die Nasrec veld hospitaal.

PRETORIA – Die aantal Covid-19 gevalle wat in Gauteng aangemeld is, het binne ‘n week verdubbel.

Premier David Makhura sê dit is nog nie by die 7 000 gevalle per dag wat tydens die kruin van die eerste vlaag aangemeld is nie, maar het landsburgers gewaarsku om op hulle hoede te wees om die virus se verspreiding in te perk.

Source
eNuus

Paid Content