Covid-19 laat ander gesondheidsprogramme agterweë

Indië se Covid-19 variant nog nie in SA bespeur nie.

KAAPSTAD - Premiers sal binnekort moet verantwoording doen vir beweerde korrupsie en die vermorsing van persoonlike-beskermings-drag tydens die Covid-19 pandemie.

Die saak sal binne die volgende twee weke in die Parlement bespreek word.

Intussen het Gesondheid-LP’s hul kommer uitgespreek oor ‘n bykans twee-miljard-Rand besnoeiing aan hul begroting.

Source
eNuus

Paid Content