Covid-19-pandemie knou tandartse

Baie pasiënte dink blykbaar die gesondheidsrisiko van ’n besoek aan die tandarts is tans te hoog.

PRETORIA - Die Covid-19-pandemie en die inperking het die tandheelkundebedryf swaar getref.

Verskeie praktyke moes reeds hulle deure sluit en baie van die spreekkamers wat nog oop is, het nou net die helfte van die pasiënte wat hulle voorheen gehad het.   

Source
eNuus