Creecy-voorstel oor geblikte jag verwelkom

Minister Barbara Creecy wag nou vir die parlement om haar aanbeveling te bekragtig.

JOHANNESBURG - Jagverenigings en diereregteorganisasies verwelkom die aanbeveling dat geblikte leeujag verbied word.

Barbara Creecy, die Minister van Omgewingsake, Bosbou en Visserye, het die naweek ‘n hoëvlak verslag hieroor bekend gemaak.

Dit beveel onder meer aan dat geblikte leeujag en die teel van leeus in aanhouding vir kommersiële doeleindes verbied moet word.

Source
eNuus

Paid Content