DA glo hul energiebeleid kan ‘n verskil maak

Suid-Afrikaners is skepties oor 'n verskeidenheid planne wat aangekondig is om die energiekrisis op te los.

KAAPSTAD, WES-KAAP - Die DA staan goedkoop, betroubare en volhoubare energie voor.

Dit is vervat in die party se pasvrygestelde energiebeleid.

Van die ander voorstelle sluit in die ontbondeling van Eskom, die vermindering van die koolstofdioksied-uitlatings in die vervoersektor, en 'n mededingende energiemark.

Source
eNuus

Paid Content