DA kyk terug sedert deurbraakjaar

Die DA deel hulle welslae aan stuur van drie groot munisipaliteite oor die afgelope drie jaar.

JOHANNESBURG - Munisipaliteite word verlam deur swak dienslewering, korrupsie en binnegevegte – veral in plaaslike regerings waar politieke partye saam moet regeer.

Ná 2016 se munisipale verkiesing is verskeie veelpartyregerings gevorm, wat die DA in beheer van drie metro's geplaas het.

Die DA het vandag teruggekyk op die suksesse en uitdagings van die afgelope drie jaar.

Source
eNuus