Deel van Khayelitsha wag al sewe jaar vir polisiekantoor

Die burgerlike organisasie, die Social Justice Coalition sê daar is geen politieke wil om die nodige polisiëring na die gebied te bring nie.

KHAYELITSHA, KAAPSTAD - Die eerste baksteen van 'n lang-beloofde polisiestasie in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte, is nog nie eers gelê nie.

Inwoners van Makhaza sê boonop misdaad in die omgewing is aan die toeneem.

Source
eNuus

Paid Content