Delta-variant in Wes-Kaapse rioolwater gevind

Die Mediese Navorsingsraad wil hê dat rioolwater nou elke week vir verskeie Covid-19-variante getoets moet word.

KAAPSTAD - Die Mediese Navorsingsraad het spore van die Delta-variant van Covid-19 in Wes-Kaapse rioolwater gevind.

Dit nadat toetse gedoen is om te bepaal of tekens van die virus in waterbronne voorkom.

Source
eNuus

Paid Content